Jasmine Header Banner.
Jasmine Spinning Banner.

 

Home

Contact Us

My Reservations

Checkout

Convert

Our Hotel

Availability

Booking Form

Tariffs

Apartments

About Us

Festival Calendar

Regional + Facts

Links

Location Map

Picture Gallery  

Oor Ons Hotel

Afrikaans:
Afrikaans
Default Language:
English

Jasmine Hotel, is ‘n rustige pêrel (Huisbak in Julie 2009 voltooi) 62 nuwe kamers ten volle getëel en toegerus met lugrëelings en waaiers.Kamer fasaliteite sluit in, warm water, kook fasaliteite, yskaste met verfissings en sateliet TV (nuut: 55 kanale). Ons besit ook ons eie wasery wat kwaliteit verseker en dit verlaag ook die koste van u beddegoed en persoonlike wasgoed. Lewer u persoonlike wasgoed by ontvangs af en dit sal die volgende dag in puik toestand gereed wee.

Ons is trots om aantekondig dat dat die prys wat jy sien is die pry swat jy betaal. Geen versteekte pryse. Ons is n baie vriendelike gastehuis CCTV en sekuruteit personeel.

Wanneer gaste kom kuier, word hulle gevra om ID by ontvangs te wys.Dit is hoewel vir U eie veiligheid.

Stuur gerus n E-mail indien U by die lughawe gehaal moet word. Ons veilige taxi/ limousine diens word gelewer teen baie bilikke pryse.

Capturing Thailand v2

Flash 8 Video approximately 25 minutes play:

Ons Hotel en woonstel is ongelooflik bekostigbaar, maar steeds met bo gemiddelde geriewe en diens. Ons "online" gratis bespreking en bevestiging van besprekings (Geen kontant of kredietkaart nodig nie) is beskikbaar vir U gemak. Jasmine is die beste, stil en veilig, CCTV, 24 / 7 onthaal, sekuriteit en kluise. Skoon en vlekloos met toegewyde skoonmaak personeel, en die hoogste standaarde van dienste. Ons akkommodeer lang tyd verblyf met 'n aansienlike afslag. In Pattaya Chonburi Thailand is n wêreld bekende opwindende loop straat nie te ver weg nie.

Ons is 50m van die strand af, naby die suiwer partytjie hart van Pattaya. Ons is waarskynlik die goedkoopste hotel met die hoogste standaard beskikbaar in Pattaya, 99% van ons gaste terugvoering is positief. Ons gaste kom jaarliks terug. Ons het ekstra watertenks en ons eie water-vragmotors. Ons het 'n wye keuse van kamer vir U gemak en opwindende verblyf in Jasmine Hotel Thailand Pattaya.

GENIET N PêREL TEEN DIE PRYS VAN N OESTER

Kamer pryse wissel van 650 THB tot 1000 THB Per Nag. Ons bied ook n groot aflag aan langtermyn gaste..
Kontak asb die hotel ivm langtermyn verblyf..

Ongelukkig aanvaar ons geen kredietkaarte. Daar is hoewel ATM’e baie naby aan die hotel wat n beter wisselkoers gee.

Ons bide ook gratis draadlose internet dwarsdeur die hotel aan. Die vrag word gebalanseer met tot 18Mb internet gebruik.

Die hotel is gevestig in die hart van suid Pattaya.

Let asb op dat ons besprekingstelsel geen voorafbetaaling aanvra nie. Betaling word eers op aankoms gemaak. Indien die stelsel vir u laat weet dat ons vol is, stuur asb n E-mail aan info@jasminehotel-pattaya.com met u versoek.

Jasmine Hotel Fasiliteite
 

Kamer Fasiliteite:

  • Stort
  • Warm Water
  • Yskas/Vrieskas
  • Mini Bar
  • Int'l TV
  • Dubbelbed
  • Kookgeriewe
  • Lugversorging
  • Swaaiende waaiers
  • Draadlose internet dwarsdeur die hotel

Algemene Fasiliteite:

  • Koffiekroeg
  • Konferensiekamer
  • Toesentrum
  • Wassery diens
  • Kamerdiens 09- tot laat
  • Limousine Diens
  • Gratis Internet Kompers/Gebruik

 

  • Sentrale kluise
  • Draadlose Internet Hotspot
  • Wireless Internet Hotspot
  • 7 Kamers – Ongeskiktheids vriendelik
  • 2 Rooms - Ekstra ongeskiktheids vriendelik
  • Oop grondvloertoegang
  • CCTV Sekuruteit

Die Jasmine Hotel is ideaal gelee vir mense wat die naglewe geniet hoewel ook ver genoeg om rustigheid te geniet in die hart van Pattaya.

Die hoof wandelpad is waarskynlik die pad met die meeste naglewe ter wereld. Oujaarsaand, Kersfees ens. Dit moet beleef word om geglo te word.

n Groot hoeveelheid aktiewiteite word aangebied en om net n paar te noem;

  • Jet Ski
  • Wind Surfing
  • Kabelable Ski - Water Ski
  • Valskerm spring
  • Binne-huis Pluimbal
  • Motor Cross Bane
  • Wake Boarding
  • Eiland Verkenning
  • Ten Pin Bowling
  • 55 Verskeie Wêreld Klass Gyms & Spas
  • Seiljagklubs
  • 4 Hash House Harriers
  • 18 Internationale Gholfbane
  • Bungee Jumping
  • Aerobics Sentrums
  • PADI Scuba Duik
  • Tennis
  • Para Motoring
  • Paraseil
  • Muurbal
  • Perdry
  • Diepsee hengel
  • Kayaks
  • Water speelparke
  • Skietbane
  • Snooker Sentrums
  • Dolfyn Park
  • Natuur Stappies
  • Tradisionele Thai visparke
  • Vliegklubs
U dae kan gevul word met bv:
  • Akwariums
  • Tierplase
  • Botanise Tuine
  • Antieke Geloof gebouwe
  • Tradisionele Thai Vertonings
  • Chinese Temple & Kuns Versamelings
  • Art Galleries
  • Skoonheids Klinieke / Kosmetiese surergie
  • Reuse nagklubs
  • Olifant parke
  • Internasionale Winkelsentrums
  • Kaskar bane
  • Muay-Thai Sportsentrums (Thai Kick Boxing)
  • Kabaret/Ekstravaganza vertoonings
  • Mini Gholf - Dryfbane
  • Traditionele Thai Massage/ Spas
  • Tanddeel Klinieke
  • Vol Kalender Thai en Int'l Feeste
En natuurlik beskik Thailand n groot aantal gholfbane van internasionale standard. U sal nie teleurgesteld wees in die verskeidenheid in en om Pattaya nie
Pattaya en Bangkok bied wereldklas medies en tanddeel fasiliteite met tot n 85% bespaaring op Europese en Amerikaanse standaarde.

Die Jasmine Hotel is Ge-eien en word bestuur deur n Thai en Europese venootskap. Ons hoop dat hierdie kombinasie die beste gaan bied vanuit albei kulture.

Die Hotel personeel sal meer as gelukkig wees om sport aktiwiteite vir U te reel.

Ons streef om die beste diens te lewer gedurende u verblyf. Ons het twee voltydse opsigters so indien daar enige probleme is, behoort hulle binne minute uitgestryk te kan word.Ons besit ook Twee watertenkers en industrieele wassery.

Die hotel is 50m straat-op in SOI BJ gelee. SOI BJ is n doodloop straat. Pattaya gym is reg oorkant die straat en is oop tussen 09:00 – 22:00 daagliks. Koste is slegs 60 THB per dag of 600 THB per maand. Daar is ook vier skoonheid salonne en haarkappers binne 40m van die hotel.

Hotel Accommodation Overview

Room Type: Standard 1st floor (Ground) suites (# of rooms: 9 )
Description: Suites on the Ground floor approximately 34 sqm. Comprising of a living/bedroom and one bathroom. Perfectly suited for Disabled Access.
Room Facilities: Chairs, Cable TV, a King size bed, Dressing Table, free internet access (Internet Cafe), mini bar, fridge, cooking facilities and large closets. In-Room Wireless Internet Access
  Low-season: High-season:
View Standard Room Picture 21 April-30 September 1 Oct-20 April
Room Type: Delux 2nd, 3rd and 4th flr suites (# of rooms: 35 )
Description: Suites on the 1st, 2nd and 3rd floors approximately 34 sgm. Comprising of living/bedroom, one bathroom. Window with view of Pattaya.
Room Facilities: Chairs, Cable TV, a King size bed, Dressing Table, free internet access (Internet Cafe), mini bar, fridge, cooking facilities and large closets. In-Room Wireless Internet Access
  Low-season: High-season:
View Delux Room Picture 21 April-30 September 1 Oct-20 April
Room Type: Superior 2nd, 3rd and 4th flr suites (# of rooms: 9 )
Description: Suites on the 1st, 2nd and 3rd floors approximately 34 sqm. Comprising of living/bedroom, one bathroom. Windows and Balcony with views of Pattaya.
Room Facilities: Chairs, Cable TV, a King size bed, Dressing Table, free internet access (Internet Cafe), mini bar,fridge, cooking facilities and large closets. In-Room Wireless Internet Access
  Low-season: High-season:
View Superior Room Picture 21 April-30 September 1 Oct-20 April
Room Type: Superior+ 5th flr suites (# of rooms: 8+1)
Description: Suites on the 5th floor approximately 55 to 90sqm. Comprising of Large Balconies, living/bedroom, one bathroom. Windows and Large spacious Balconies with views of Pattaya.
Room Facilities: Chairs, Cable TV, 26 inch flat screen TV's, a King size bed, Dressing Table, free internet access + (Internet Cafe), mini bar, fridge, cooking facilities and large closets. In-Room Wireless Internet Access
  Low-season: High-season:
View Superior+ Room Picture 21 April-30 September 1 Oct-20 April

Jasmine Hotel - Pattaya

Telephone: +66(0)38-424590 +66(0)38-412102

Email: booking@jasminehotel-pattaya.com

Info:   Info@jasminehotel-pattaya.com

Address: 

Jasmine Hotel,  547/34 M.10. Soi BJ Walking Street, Nongpure, Banglamung, Chonburi 20260, Thailand

How to Find Us - Local Area Street Map

Your Tranquil Pearl

Die Jasmine plant "Peep Thong" is inheems aan Thailand en is baie skaars. Die blomme ruik besonders lekker en die aroma kan verskriklik vêr geruik word. Met sy besonderse valskerm simboliseer die boom eenvoudigheid, uithouvermoeë,vooruitstrewenheid en rustigheid. n Uittreksel van hierdie blomme word verkoop in die plaaslike apteek en word as ontspanningsmiddel gebruik sowel as Aphrodisiac.

 

 

Jasmine

Radermachera Kunming
Family: Bignoniaceae
Dwarf Tree Jasmine, Peep Thong